Bart & Suzanne
     
Tuis Blad

Kiekies

 
WELKOM! ! !
Ons sit hier in London en het besluit dis dalk makliker om 'n webpage te begin sodat ons darem 'n paar foto's by ons mense kan uitkry - hoop julle geniet dit!

KOBIE SE 30STE ! ! ! ! !
01 Februarie 2003

Agter, v.l.n.r: Sanet, Kobie (birthday girl), Suz & Riëtte
Voor v.l.n.r: Lisa & Jeanie

Die meisies het weer erg oorgevat by die party. Ons het 'n lekker braai gehad vir Kobie se verjaarsdag. Soos julle kan sien - dit was maar half koelerig - almal half dik aangetrek vir die koue weer - maar darem 'n bietjie "medisyne" in die hand om te help met die koue...
Die manne feature darem ook....
Dit was darem nie net 'n "all girls party" gewees nie - die manne het darem ook ge"feature"...hie hie!

v.l.n.r: Thomas (Lisa se ou), Bart (Suz se ou), Altus (Kobie se ou) & Barry (Riëtte se ou) - net sodat julle nou gesigte by name kan sit, ens!

Ons wil van julle hoor!
Julle kan of ons "guest book" invul of vir ons 'n email stuur - maar dit sal lekker wees om van julle te hoor!

Email adres: ginanddrylemon@hotmail.com
Besoekersboek










Name:
Email:
HomePage:
Where are
you from:
Comments: